Peet Viljoen se bedrogsaak sloer al 16 jaar, maar hy is nou weer in die beskuldigdebank nadat hy uit Amerika na Suid-Afrika teruggebring is. Leo Cordom en Anja van der Merwe pluis die saak uit – van die byna 400 aanklagte en wie sy medebeskuldigdes is tot Maandag se hofdrama…
Alex van Heerden se ontvoering laat talle vrae onbeantwoord. Sy is meer as 24 uur aangehou, het glo vier maaltye gekry en is uiteindelik met R200 vrygelaat. In dié episode van Nuus in Perspektief praat joernaliste oor die vreemde besonderhede – van McDonald’s en steak tot die R200 wat sy…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.