SA deel medelye met Australië na Bondi-slagting

Loading player...
Suid-Afrika het sy medelye aan Australië oorgedra na gister se terroristeaanval op die Bondi-strand in Sydney. Minstens 15 mense is dood en 40 gewond toe twee gewapende mans losgebrand het op ʼn skare wat die begin van Hanukkah, ʼn Joodse vakansie, gevier het. Die slagoffers sluit ʼn Brits-gebore rabbi en ʼn Israelse burger in. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Chrispin Phiri, sê Suid-Afrika veroordeel die sinnelose geweld:
15 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min