Gholf: Jayden Schaper wen Alfred Dunhill-kampioenskap met arend

Loading player...
Jayden Schaper van Suid-Afrika het met 'n arend in 'n uitspeelwedstryd geslaag om sy landgenoot en verdedigende kampioen Shaun Norris te verslaan en die Alfred Dunhill-kampioenskap te wen. Die paar was gelykop op 16 onder nadat die toernooi tot 54 putjies verminder is, maar dit was Schaper wat 'n eerste DP World-toer-oorwinning op die eerste uitspeelputjie behaal het. Die Spanjaard Eugenio Chacarra was derde. Schaper sê die oorwinning was spesiaal:
15 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min