MTC beplan plaaslike- en streeksuitbreiding

Loading player...
MTC het planne aangekondig om sy bedrywighede plaaslik uit te brei en streeksmarkte te betree. Die maatskappy het die afgelope jaar met buurlande geskakel wat sy dienste benodig. MTC-woordvoerder Erasmus Nekundi het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die maatskappy ook beplan om 'n datasentrum op te rig en in vesel te belê.
15 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min