Oshana-polisie se feestyd-patrollies reeds op dreef

Loading player...
Die Oshana-polisie se streekbevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria, sê die streek het begin met sy feestyd-patrollies oor alle dorpe en stede. Sakaria sê dat 'n bykomende 142 polisiebeamptes ontplooi is om polisiesigbaarheid oor die streek se stedelike en landelike gebiede te versterk. Sakaria het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
15 Dec 2025 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min