Korrupsie wat omgewing skaad onder die loep in Doha - Noa

Loading player...
Justisieminister Wise Immanuel lei Namibië se afvaardiging by die elfde VN-teenkorrupsiekonferensie in Doha. Die weeklange geleentheid sal na verwagting meer as 2 000 afgevaardigdes van reg oor die wêreld bymekaarbring vir besprekings oor voorkoming en bedreigings, insluitend kubermisdaad en KI-korrupsie. Kosmos 94.1 Nuus het met die direkteur-generaal van die Teenkorrupsiekommissie, Paulus Noa, gepraat.
15 Dec 2025 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min