MUN, Whale Rock onderteken loonooreenkoms

Loading player...
Die Mynwerkersunie van Namibië en Whale Rock Cement as Cheetah-sement handel dryf, het ‘n loonooreenkoms bereik. Dit lei tot 'n loonverhoging van 10 persent. Vroeër berigte dat Whale Rock beplan om sy werksaamhede in Namibië af te sluit, is foutief en die maatskappy wil verder uitbrei. Maatskappy woordvoerder Tabby Moyo.
16 Dec 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min