Finale verslag van Madlanga-kommissie sal bekend gemaak word

Loading player...
Die Presidensie gee die versekering die Madlanga-kommissie se finale verslag sal openbaar gemaak word. Woordvoerder Vincent Magwenya beklemtoon dit sal gebeur sodra die kommissie sy werksaamhede afsluit, met leiding oor nasionale veiligheid-sensitiewe gebiede, om deursigtigheid te verseker terwyl kritieke inligting beskerm word. Die tussentydse verslag sal egter privaat bly terwyl van die getuies nog volledige getuienis moet lewer. Magwenya beklemtoon geen regstappe sal volg weens die tussentydse verslag nie:
16 Dec 2025 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min