KZN-premier verdedig

Loading player...
Die IVP LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, sê die premier, Thami Ntuli, se ampstermyn van 18-maande het vordering getoon vergeleke met vorige administrasies. Buthelezi het die wetgewer toegespreek tydens 'n mosie van wantroue en vordering in wet en orde, ekonomiese groei en dienslewering geprys. Hy noem verbeterde veiligheid, werkskepping, meer skoon oudits en groeiende beleggersvertroue en vra die wetgewer om bestendigheid en kontinuïteit te kies:
16 Dec 2025 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min