Israel gebruik onderwys as oorlogswapen: Sadou

Loading player...
Die uitvoerende komitee van die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het belowe om teen Israel te veg oor sy voortgesette aanvalle in Gaza ten spyte van die onlangse wapenstilstand. Sadou se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê Israel teiken die onderwysstelsel in Gaza sedert die oorlog in Oktober 2023 begin het met aanvalle teen universiteite, biblioteke en skole en moord op onderwysers en studente. Sy sê onderwys kan nie as 'n oorlogswapen gebruik word nie:
16 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min