Media 'moet help om GBV-begrip te vorm'

Loading player...
Die Verenigde Nasies se inwonende koördineerder, Hopolang Phororo, sê geslagsgeweld bly 'n sensitiewe en onderrapporteerde kwessie, aangesien baie slagoffers nie gereed is nie of onveilig voel om hul stem te laat hoor. Sy het vanoggend tydens 'n opleidingsessie joernaliste daaraan herinner dat hulle kragtige instrumente vir sosiale verandering het en die media se verantwoordelikheid beklemtoon om die publiek se begrip van geslagsgeweld te vorm.
16 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min