Nick Reiner word op twee klagte van moord aangekla

Loading player...
Die kantoor van die Los Angeles-distriksprokureur het Nick Reiner aangekla van twee gevalle van moord met spesiale omstandighede wat verband hou met die dood van sy ouers. Die Hollywood-regisseur Rob Reiner en sy vrou, Michele, is Sondag in hul huis in Brentwood, Kalifornië, met talle steekwonde dood aangetref. LA se distriksprokureur, Nathan Hochman, sê Reiner word ook onder spesiale omstandighede aangekla omdat hy 'n mes gebruik het:
17 Dec 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min

Begroting: Jou twak en drankie gaan (natuurlik) meer kos

Die nasionale begroting is vanmiddag in die Nasionale Vergadering gelewer deur finansminister Ericah Shafudah. Oudergewoonte, is die koste van jou twakkie en jou natmakertjie op in die komende boekjaar. Ons begin by tabak.
26 Feb 9AM 1 min