
Aussies stel strenger haatwette in vooruitsig
Loading player...
Die Australiese premier, Anthony Albanese, sê sy regering stel nuwe wette in wat diegene sal teiken wat haat, verdeeldheid en radikalisering versprei. Dit is in reaksie op Sondag se massaskietery in Bondi Beach, waar 15 mense dood is tydens 'n geleentheid om die eerste dag van Hanukkah te vier. Albanese sê die nuwe wette sal verhoogde strawwe vir haatspraak insluit en haat 'n verswarende faktor maak in die vonnisoplegging van misdade vir aanlyn dreigemente en teistering:

