Grootste Geloftedag in dekades by Monument gevier

Loading player...
Op Dinsdag het nagenoeg 40 000 mense Geloftedag by die Voortrekkermonument herdenk. Dit was ongetwyfeld een van die mees betekenisvolle en omvangryke herdenkings in etlike dekades. Dawid Brand, bedryfshoof: media, bemarking en toerisme van die Kultuurtuiste, sê 2025 was ‘n besonderse jaar vir Afrikaners.
18 Dec 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Laeveld Blues-naweek skop vanaand af

'n Vier-dag Blues-naweek tref die Laeveld hierdie naweek met optredes deur top-kunstenaars vanaf Witrivier en Nelspruit tot in Kaapsehoop. Kitaarspeler Wiam Otto sal ook saam met Illimar 'n kitaarwerkswinkel aanbied. Hy kuier saam met Werner Botha van LiveVeld in die ateljee.
25 Jun 11 min

Pumas gerat vir Curriebeker

Die Pumas speel eersdaags weer in die premierafdeling van die Curriebeker na hulle die SA Beker-titel suksesvol verdedig het. Jimmy Stonehouse gesels met Sonop Ontbyt.
23 Jun 6 min

O.15-Pumaspan vanjaar kookwater

Die o.15 Pumas-rugbyspan het sover die seisoen geen wedstryde verloor nie en is tans bo-aan die punteleer voor hulle Saterdag Oosterland in die halfeindronde aandurf. AJ Sutherland, die kaptein. kuier saam met pa Nico by Sonop Ontbyt.
23 Jun 9 min