Sweisopleidingsentrum open op Swakopmund

Loading player...
Die GSI SLV-sweisopleidingsentrum is amptelik in Swakopmund se industriële gebied geopen. Die sentrum is 'n belangrike stap in die versterking van Namibië se tegniese en industriële vaardigheidsbasis. Dit sal na verwagting 'n sleutelrol speel in die opleiding en sertifisering van sweisers volgens internasionaal erkende standaarde. Kosmos 94.1 Nuus het met koördineerder Albin Jacobs gepraat.
19 Dec 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NamRA sê oor verpligte TIN

NamRA het aangekondig dat 'n nuwe stelsel vir invoerders en uitvoerders geïmplementeer is. Uitvoerders, verrekenings- en ekspedisieagente, pakhuisoperateurs, skeepsrederye, vervoerders en die algemene handelsgemeenskap sal almal 'n handelsidentifikasie nommer (TIN) moet bekom. Die handelsnommer en proses stem ooreen met internasionale standaarde. Moses Mwetako wat deel is van die "Automated System…
19 Dec 4AM 1 min

NVG het 8 456 beslagleggingsbevele bekom ter waarde van R31,1 miljard

Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê Suid-Afrika het onder sy G20-presidentskap voorkeur gegee aan bateherwinning in die G20-werkgroep teen korrupsie. Sedert Augustus 2025 het die Nasionale Vervolgingsgesag se Batebeslagleggingsvereniging 8 456 bevriesingsbevele bekom met ʼn geskatte waarde van 31,3 miljard Suid-Afrikaanse rand. Kubayi het by ʼn…
19 Dec 4AM 1 min

Benoemings vir komitee wat nasionale dialoog reël bekend

President Cyril Ramaphosa het die benoemings vir die reëlingskomitee van die nasionale dialoog bevestig. Die komitee, wat bestaan uit verteenwoordigers van 33 maatskaplike sektore, ses subsektore en bykomende gekoöpteerde lede, sal prioriteite bepaal en die inklusiewe, burgerlike gedrewe proses koördineer. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die komitee…
19 Dec 3AM 1 min

Aussie-regering sal wapens terugkoop

Die Australiese eerste minister, Anthony Albanese, het ʼn nuwe nasionale terugkoopskema aangekondig om oortollige, pas verbode en onwettige vuurwapens terug te koop. Dit volg na Sondag se slagting op Bondi-strand waarin 15 mense doodgeskiet is. Dis die grootste skema sedert die Port Arthur-massaslagting in 1996 waarin 35 mense dood is…
19 Dec 3AM 1 min

Geen drank op Kaapse strande toegelaat nie

Die Stad Kaapstad doen 'n beroep op inwoners en besoekers om strande en openbare ruimtes alkoholvry te hou teneinde openbare veiligheid te verseker. Byna 3 000 liter alkohol is onlangs by die Ndabeni-skut vernietig nadat dit gekonfiskeer is by mense wat in die openbaar drink. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en…
19 Dec 2AM 1 min