Walvisbaai Sages Gholftoernooi kry N$100 000 borgskap

Loading player...
Die Walvisbaai Sages Gholftoernooi het ‘n reuse hupstoot gekry met Old Mutual Namibia wat 'n driejaar-borgskapverbintenis van 100 000 Namibiese dollar aangekondig het. Hierdie vennootskap beklemtoon die maatskappy se toewyding om gemeenskapsontwikkeling te bevorder en inisiatiewe te ondersteun wat 'n betekenisvolle impak maak. Old Mutual se nasionale verkoopbestuurder, Fabio Do Rego:
19 Dec 2025 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

BKS: Ongemagtigde inenting hou beduidende risiko vir Namibië in

Die FMD Support Fund is pas van stapel gestuur in die hoofstad. Intussen het die landbouministerie boere aangespoor om nie self hul beeste teen bek-en-klouseer in te ent nie, want slegs staatsgeadministreerde entstowwe laat veeartsenykundige dienste toe om te onderskei tussen ingeënte diere en dié wat aktief besmet is. Kosmos…
26 Feb 3AM 1 min

ActionSA loof herroeping van R20 miljard belastingverhoging

ActionSA sê die herroeping van 20 miljard Suid-Afrikaanse rand se beplande belastingverhogings toon die voordele van behoorlike befondsing vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Die party sê verbeterde belastinginvordering, versterk deur 'n bykomende toewysing van 7 miljard rand, het die behoefte aan BTW-verhogings en oormatige brandstofheffings verwyder, wat verligting bied aan huishoudings…
26 Feb 3AM 1 min

Olie sal NSX-aandele versterk

Die besturende direkteur van Alexforbes Investments Namibia, Frederick Muller, sê hoewel die Namibiese Sekuriteitebeurs steeds nie likied is nie, is die langtermynvooruitsigte rooskleurig. Muller het tydens 'n Investment Destination-ontbytseminaar in Windhoek geleenthede uitgelig wat verband hou met olie-ontdekkings in die Oranjekom. Hy sê hierdie ontwikkelings sal na verwagting Namibiese aandele…
26 Feb 3AM 1 min

Jhb se Forensiese-laboratoium sloer sedert 2016, word net duurder

Die DA in Johannesburg het vertragings in die voltooiing van die Johannesburg Forensiese Patologie-laboratorium by Helen Joseph Hospitaal gekritiseer. Die verteenwoordiger van die DA, Madeleine Hicklin sê die fasiliteit, wat in 2016 met 'n begroting van 588 miljoen Suid-Afrikaanse rand begin is, kos belastingbetalers nou meer as 703 miljoen rand,…
26 Feb 3AM 1 min