
Trump, Machado gaan volgende week ontmoet
Loading player...
President Donald Trump van Amerika beplan om Venezuela se opposisieleier, María Corina Machado, volgende week te ontmoet. Dit volg nadat sy administrasie verlede naweek vir president Nicolás Maduro in hegtenis geneem het. Trump het voorheen gesê hy sal nie met die Nobelprys-wenner saamwerk nie, want sy het nie die nodige ondersteuning nie. Hy sê dit sal ʼn tydjie duur voor die Suid-Amerikaanse land gereed is vir ʼn verkiesing:

