
Brande, gure weer, mors met Eskom se netwerk
Loading player...
Eskom sê volgehoue gure weerstoestande, tesame met brande in die Coega-, Humansdorp- en Sarah Baartman-gebiede in die Oos-Kaap, het gelei tot 'n toename in foute in sy verspreidingsnetwerk. Die woordvoerder, Aubrey Sambo, sê Eskom-spanne gaan voort om kragtoevoer veilig en doeltreffend in die betrokke gebiede te herstel, terwyl die veiligheid van sy personeel en die publiek eerste gestel word in die herstelproses:

