
Cyril gesels landelike, en stedelike, grondhervorming
Loading player...
ANC-president Cyril Ramaphosa sê grondhervorming in Suid-Afrika bly een van die dringendste take van die nasionale demokratiese rewolusie. Ramaphosa het die 8 Januarie-verklaring gelewer tydens die ANC se 114de viering in Moruleng in Noordwes. Hy sê sleuteltake sluit in sterker steun vir die begunstigdes van grondhervorming, vinniger verwerking van uitstaande grondherstel-eise en meer doeltreffende beslegting van geskille:

