Suid-Afrika 'krap waar dit nie jeuk nie'

Loading player...
Reaksie word ontvang oor die Will for Peace 2026-oefening met Iran, China en Rusland in Simonstad in die Wes-Kaap. Die DA die Departement van Verdediging misbruik die Brics-alliansie om militêre belyning te verberg. Volgens politieke ontleder, professor Andre Duvenhage vind Suid Afrika hom aan die verkeerde kant van geskiedenis. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
12 Jan 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SA-begroting: Belastingbeleid kan verander

Die waarnemende adjunk- uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belastingkundiges, Keitumetse Sesana, spoor Suid-Afrikaners aan om voor te berei vir nuwe belastingbeleidsmaatreëls voor die begrotingsrede deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana. Sesana het aan Newzroom Afrika gesê verbeterde invorderings deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en uitgebreide handhawing kan die…
25 Feb 4AM 1 min

Vragvolumes groei steeds - korridorgroep

Die Walvisbaai-korridorgroep rapporteer volgehoue groei in vragvolumes langs sleutelroetes wat Zambië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en binnelandse SAOG-markte bedien. Met korter seilafstande na Europa en die Amerikas, vinniger hawe-omkeertye en verminderde risiko's van verkeersopeenhoping, posisioneer die Walvisbaai-korridors hulself as strategiese toegangspoorte vir streeksgroei. Die groep se woordvoerder, Maria…
25 Feb 3AM 1 min

SA-regering sê korrupsie word aangespreek

Die regering sê 'n deurbraakondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid na korrupsie by die Departement van Binnelandse Sake toon dat president Cyril Ramaphosa se anti-korrupsieprioriteite aktief geïmplementeer word. Die ondersoek het bedrog in die uitreiking van amptelike dokumente aan onwettige immigrante, wat openbare vertroue en nasionale veiligheid ondermyn, aan die lig…
25 Feb 3AM 1 min

Verantwoording na 100 SAPD van verkragting en seksuele geweld beskuldig word

Die Gautengse Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid eis dringende verantwoording nadat byna 100 polisiebeamptes regoor Suid-Afrika van verkragting en seksuele geweld beskuldig is. Die verslag deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat vir 2024/25 het ernstige nakomingsmislukkigs ontbloot. Die voorsitter van die komitee, Bandile Masuku, sê diegene wat kwesbare burgers moet beskerm, skaad openbare vertroue…
25 Feb 2AM 1 min