DA woedend oor McKenzie wat kunsinskrywing kanselleer

Loading player...
Die DA kritiseer die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, se besluit om 'n voorgestelde Suid-Afrikaanse kunswerk vir die 61ste Venesiese Biënnale te kanselleer. Dis glo omdat die inhoud verband hou met die dood van vroue en kinders in Gaza. DA-woordvoerder, Leah Potgieter, sê 'n minister het geen gesag om in te gryp by 'n ooreenkoms omdat hy nie van die uitkoms hou nie:
12 Jan 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SA-begroting: Belastingbeleid kan verander

Die waarnemende adjunk- uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belastingkundiges, Keitumetse Sesana, spoor Suid-Afrikaners aan om voor te berei vir nuwe belastingbeleidsmaatreëls voor die begrotingsrede deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana. Sesana het aan Newzroom Afrika gesê verbeterde invorderings deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en uitgebreide handhawing kan die…
25 Feb 4AM 1 min

Vragvolumes groei steeds - korridorgroep

Die Walvisbaai-korridorgroep rapporteer volgehoue groei in vragvolumes langs sleutelroetes wat Zambië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en binnelandse SAOG-markte bedien. Met korter seilafstande na Europa en die Amerikas, vinniger hawe-omkeertye en verminderde risiko's van verkeersopeenhoping, posisioneer die Walvisbaai-korridors hulself as strategiese toegangspoorte vir streeksgroei. Die groep se woordvoerder, Maria…
25 Feb 3AM 1 min

SA-regering sê korrupsie word aangespreek

Die regering sê 'n deurbraakondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid na korrupsie by die Departement van Binnelandse Sake toon dat president Cyril Ramaphosa se anti-korrupsieprioriteite aktief geïmplementeer word. Die ondersoek het bedrog in die uitreiking van amptelike dokumente aan onwettige immigrante, wat openbare vertroue en nasionale veiligheid ondermyn, aan die lig…
25 Feb 3AM 1 min

Verantwoording na 100 SAPD van verkragting en seksuele geweld beskuldig word

Die Gautengse Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid eis dringende verantwoording nadat byna 100 polisiebeamptes regoor Suid-Afrika van verkragting en seksuele geweld beskuldig is. Die verslag deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat vir 2024/25 het ernstige nakomingsmislukkigs ontbloot. Die voorsitter van die komitee, Bandile Masuku, sê diegene wat kwesbare burgers moet beskerm, skaad openbare vertroue…
25 Feb 2AM 1 min