‘n Liefde vir lees in Afrikaans met SLIM – Speel en Lees vir Intelligente Maatjies

Loading player...
Agneta Grové van SLIM- Speel en Lees vir Intelligente Maatjies, is ‘n Spraakterapeut en Oudioloog met 45 jaar ervaring in verskeie kliniese omgewings. Sy verstaan die voordele van speel en die waarde van lees vir alle kinders maar het ook die leemte in die Afrikaanse mark gesien. Sy het haar praktyk uitgebou met ‘n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoed en boeke. Sy sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe jy en jou kind die nuwe skooljaar saam kan aan pak. Besoek gerus ook www.slim.net.za vir meer inligting.
13 Jan 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

OFM en Nedbank vat hande vir die Childline FS Business Breakfast 2026

Direkteur van Childline FS Mariétha Le Roux en Marius Volschenk van Nedbank sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van Nedbank se betrokkenheid oor die laaste 12 jaar al en ook wat die fondse vir Childline FS beteken. ‘n Oggend soos die kan nie sonder die ondersteuning van die…
6 Mar 2AM 3 min

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min