Wenke vir die nuwe skooljaar I Gretha Wiid I Real Brekfis

Loading player...
As jy as ouer bietjie angstig voel vir die nuwe skooljaar of jy wonder wat jy kan doen om jou kinders prakties te ondersteun, luister gerus na die wenke wat Gretha Wiid, ouerskapkenner en spreker met die Real Brekfis-span gedeel het.

#inspiration #motivation #dierealbrekfis #2026
14 Jan 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes