Kus tot kruin:🎣 Georganiseerde hengel langs ons kus – hoekom maak dit saak? 🌊 22 Januarie 2026
Loading player...
Fred gesels met Raldu Potgieter van Eden Shore Angling Association oor georganiseerde hengel op ons kus.
🔹 Wat behels georganiseerde hengel werklik?
🔹 Watter moontlike impakte – positief én negatief – het dit op die kusfront en mariene lewe?
🔹 Hoe kan gestruktureerde hengel bydra tot beter bewaring van ons natuurlike hulpbronne?
’n Ingeligte en insiggewende gesprek vir almal wat omgee vir ons kus, seelewe en volhoubare gebruik van bronne.
📻 Skakel weekliks in op 90.1 FM of 104.1 FM in die TuinRoete en Klein Karoo en luister saam.