Episode 178

Loading player...
Hierdie week gesels Welma Jurgens, n Tuinboukundige van Protek met ons. En GP Nel, die Takbestuurder van Agra in Aranos gee vir ons die nuutste informasie uit die suide.
28 Jan Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Spesiale Episode - Foot and Mouth

In hierdie spesiale episode van Agra Draadloos, verduidelik Dr Ingrid Henkert-Weissnar - die FMD Support Fund koordineerder, waarom en hoe Namibia te werke gaan wanneer dit by Foot and Mouth inenting kom.
26 Feb 4 min

Episode 182

Hierdie week gee Veearts, Dr Theuns Laubscher vir ons n paar toepaslike diere gesondheidswenke.
25 Feb 2 min

Episode 181

Hierdie week gesels die veearts, Dr Theuns Laubscher met ons oor belangrike ontwikkelinge.
19 Feb 3 min

Episode 180

In hierdie week se episode van Agra Draadloos gesels Angelina Kanduvarisa met ons. Sy is die tegniese adviseer by Agra ProVision.
12 Feb 3 min

Episode 179

Hierdie week hoor ons van dr. Theuns Laubscher. Hy is van die Windhoek Veeartsenykliniek, sowel as Jamie Kahmann, Junior Tegniese Adviseer by Agra Provision.
5 Feb 4 min