Ride for Caleb 2026

Loading player...
Pediatric Care Africa se Ride for a Child vind vanjaar die sewende keer plaas. Volgens André Hattingh het hulle besluit om vanjaar daarop te fokus om een spesifieke kind te help: Die sewe-maande oue Caleb van Wyk van Nelspruit, wat ‘n baie seldsame breintoestand het en ‘n duur operasie benodig. Hattingh sê hulle het vanjaar ook hul landwye roete ietwat aangepas.
28 Jan Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min