
Cenored maak plan met Okhandja se ou krag-infrastruktuur
Loading player...
Okahandja het Woensdagaand meer as 100mm reën gekry in dele van die dorp. Gelukkig was geen elektrisiteit infrastruktuur beskadig nie, ten spyte daarvan dat die infrastruktuur oud is. Vroeër in die jaar het Cenored groot skade in die dorp gelei tydens donderstorms. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van Cenored, Chali Matengu gepraat.

