
'Uitstekende idee' om jeug-besighede in verkryging te gebruik
Loading player...
Reaksie word ontvang op die minister van stedelike ontwikkeling, James Sankwasa, wat streeks- en plaaslike owerhede versoek het om ondernemings in jeugbesit in hul verkrygingsprosesse te oorweeg. Sankwasa het verkrygingskomitees gekritiseer omdat hulle die land volgens hom in die steek laat deur buitelandse maatskappye bo plaaslike besighede te bevoordeel. Danny Meyer van SMEs Compete het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

