
Kavango Kickstart fokus op jeug-kwessies, deur die jeug
Loading player...
Die jongste raadslid van die Rundu-stadsraad, Patrick Kufuna, het die Kavango Kickstart-toer by Romanus Kamunoko Senior Sekondêre Skool van stapel gestuur. Die jeuggeleide inisiatief fokus op misdaadvoorkoming, geestesgesondheid en gesondheidsbewustheid onder leerders. Kufuna is aan die woord:

