
Bestendige rentekoerse goeie nuus vir boere
Loading player...
Standard Bank se hoof van landbousake in Suid-Afrika, Brendan Jacobs, sê die Reserwebank se besluit om rentekoerse bestendig te hou bied verligting aan boere. Hy voeg by verdere verlagings kan moontlik wees, terwyl die verligting van druk oor skuld, doeltreffendheid en uitbreiding kan verbeter. Jacobs noem ook makro-ekonomiese toestande, insluitend 'n sterker rand en inflasie wat vanjaar terugkeer na die Monetêre Beleidskomitee se teikenkoers:

