Witrivier waterkrisis: Wat ons weet

Loading player...
Witrivier se waterkrisis is terug. Die DA-raadslid, Rowan Torr, skryf dit toe aan 'n mislukking van infrastruktuur. Hy gesels met 100.5FM.
2 Feb Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min