Goud “stabiliseer”, maar bly steeds hoër as aan die begin van die jaar

Loading player...
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor die kernredes waarom die goudprys so sterk gedaal het, asook oor Pepkor- en Shoprite-handelverslae.
2 Feb 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Zeder verkoop Zaad

Jannie Stockenström, beleggingshoof van WIPHOLD, gesels oor die R1,4 miljard Zaad-groep verkryging.
4 Feb 10AM 6 min

S&P Global opgewonde oor SA banke

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, deel sy mening oor S&P Global se rooskleurige uitsigte vir Suid-Afrika se banke.
4 Feb 10AM 9 min