
LUISTER | Skolerugby: Breiers verdien soms meer as skoolhoofde
Loading player...
Die skolerugbykenner Hannes Nienaber sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan. Hy sê watter skole en spelers vanjaar dopgehou moet word en vertel hoeveel van die land se skole hul breiers betaal.





