Episode 179

Loading player...
Hierdie week hoor ons van dr. Theuns Laubscher. Hy is van die Windhoek Veeartsenykliniek, sowel as Jamie Kahmann, Junior Tegniese Adviseer by Agra Provision.
5 Feb Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 178

Hierdie week gesels Welma Jurgens, n Tuinboukundige van Protek met ons. En GP Nel, die Takbestuurder van Agra in Aranos gee vir ons die nuutste informasie uit die suide.
28 Jan 3 min

Episode 177

Hierdie week gesels Johan Wessels met ons. Hy is die bestuurder van A.Rosenthal. Welma Jurgens van Protek gee ook verdere inligting deur.
21 Jan 4 min

Episode 176 - 9 Desember 2025

In ons laaste episode vir die jaar gesels Carla Vorster, Junior Handelsmerkbestuurder vir Agra Retail, en Schalk Bergh, Bestuurder: Sleutelrekeninge met ons oor die nuutste nuus.
9 Dec 2025 3 min

Episode 175 - 4 Desember 2025

Hierdie week kry ons die nuutste nuus by Henno Badenhorst - Veilingmeester, Agra-veilings, en Carla Vorster, Junior Handelsmerkbestuurder vir Agra Retail.
4 Dec 2025 2 min

Episode 174 - 27 November 2025

CJ Cilliers, Bestuurder by SureTech, en Henno Badenhorst, Veilingsmeester by Agra Auctions, gesels hierdie week oor die nuutste nuus.
27 Nov 2025 2 min