Agriskoops - 11 Februarie 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Jaco Weideman van Rentech. Hy vertel ons meer oor die gebruik van sonkrag en sonpanele in jou boerdery. Sonpanele kan ʼn dubbele doel dien en nie net vir krag of kostebesparing met elektrisiteit nie. Dit kan ook ingespan word om onder andere gewasse in die skadu van die panele te groei.
10 Feb 10PM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 21 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die portefeulje- en bemarkingsbestuurder by Limagrain Field Seeds Suid-Afrika, Danie Leeuwner. Hy gesels oor Limagrain se hoofdoelwit met julle deelname aan NAMPO Kaap vanjaar en wat boere hierdie jaar van hulle kan verwag. Hy gee ook ‘n oorsig van nuwe tegnologieë, kultivars of…
21 Aug 2AM 5 min

Agriskoops - 20 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Sarel Bam van die maatskappy NuWater. Hy verduidelik waarom NuWater beskryf word as 'n slim waterbehandelingsmaatskappy wat die landbou-, mynbou-, industriële en munisipale sektore bedien. Hy bespreek ook tendense in waterbeskikbaarheid en -gehalte wat landbou regoor Suider-Afrika beïnvloed.
20 Aug 4AM 4 min

Agriskoops - 19 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Kimberlee de Beer van die maatskappy Reluvo. Sy gesels oor hulle gholfkarretjies wat nie net vir die gholfbaan ontwerp is nie, maar ook gebruik kan word op plase. Sy gee ʼn oorsig van die unieke kenmerke van hulle voertuie en waarom dit nie…
19 Aug 12AM 4 min

Agriskoops - 19 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Kimberlee de Beer van die maatskappy Reluvo. Sy gesels oor hulle gholfkarretjies wat nie net vir die gholfbaan ontwerp is nie, maar ook gebruik kan word op plase. Sy gee ʼn oorsig van die unieke kenmerke van hulle voertuie en waarom dit nie…
19 Aug 12AM 4 min

Agriskoops - 18 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman, die verkoopsbestuurder by Baytrac. Sy gee 'n oorsig van vlootbestuurswenke wat plase en besighede kan help om geld te bespaar, en verduidelik hoe effektiewe vlootbestuur ook kliëntediens kan verbeter. Schoeman sluit die drie weke lange bespreking af met 'n laaste boodskap…
18 Aug 12AM 4 min