Wêreld Radio Dag | Die Real Brekfis span gesels met Amore Bekker

Loading player...
Wêreld Radio Dag l
Die Real Brekfis span gesels met Amore Bekker. Sy is 'n baie bekende radiopersoonlikheid, skrywer, seremoniemeester en rubriekskrywer.
13 Feb 12AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl (18jr) wat besluit het om ‘n verskil te maak vir mense wat die pad met kanker stap. Van Polokwane tot hier in die Kaap 2800km - hoor hoekom hy besluit het om dit te doen.
12 Feb 2AM 8 min

Die Real Brekfis span gesels met Lindie Strydom

Die Real Brekfis span kuier vandag met Lindie Strydom — ’n bekende Suid-Afrikaanse aktrise, televisie-aanbieder en motiveringsspreker. Van haar ikoniese rol in Egoli tot haar onlangse terugkeer in Suidooster, bly sy ’n bekende en geliefde stem in Suid-Afrikaanse vermaak, maar gee ook vandag vir ons hoop.
16 Feb 2AM 6 min