Heinrich Gabler, baie ken hom as ’n motiveringspreker, ’n voormalige sportman en die man wat in 2019 gekroon is as Mr South Africa 2019 en entrepreneur. Die Real Brekfis span gesels met hom oor sy pad van kinderhuis tot Mnr. SA
Inspirasie vir die week l Die Real Brekfis span gesels met ’n motiverende spreker en mental coach wat deel was van ’n ongelooflike suksesreeks by die Blue Bulls tussen 2006 en 2010 – drie Super 14-titels! Hy is ook die skrywer van verskeie inspirerende boeke - Jannie Putter 3 Stappe:…
Die Real Brekfis het gesels met die Hoof Uitvoerende Beampte van InterKaap, Johann Ferreira. Interkaap het die onlangse arrestasies van sewe verdagtes wat glo betrokke is by afpersing, intimidasie en geldwassery in die langafstand-vervoerbedryf verwelkom, maar sê dit is net die begin. Volgens Interkaap is daar vir jare ’n georganiseerde…
Met die aanloop tot Paasfees fokus ons op ’n baie spesiale tema: Vrygewigheid — vir dit wat Jesus Christus vir ons kom doen het. Vandag het ons gepraat met Cois de Kock oor die woord "gee" in vry-GEE-ewigheid.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.