Die Real Brêkfis span gesels met Nqobile van YouVersion Bible App

Loading player...
YOUVERSION BIBLE APP l
Met meer as 1 Biljoen "downloads" - Die Real Brêkfis span gesels met Nqobile van YouVersion oor hoe God se Woord nogsteeds lewendig, kragtig en relevant is.
YouVersion
#Radiotygerberg #RadioTygerberg104fm #youversionbibleapp
19 Feb 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl (18jr) wat besluit het om ‘n verskil te maak vir mense wat die pad met kanker stap. Van Polokwane tot hier in die Kaap 2800km - hoor hoekom hy besluit het om dit te doen.
12 Feb 2AM 8 min

Die Real Brekfis span gesels met Lindie Strydom

Die Real Brekfis span kuier vandag met Lindie Strydom — ’n bekende Suid-Afrikaanse aktrise, televisie-aanbieder en motiveringsspreker. Van haar ikoniese rol in Egoli tot haar onlangse terugkeer in Suidooster, bly sy ’n bekende en geliefde stem in Suid-Afrikaanse vermaak, maar gee ook vandag vir ons hoop.
16 Feb 2AM 6 min