Panarottis Riverside Mall-wenners aangewys

Loading player...
Neala Dos Santos, Mila Oosthuizen en Mason Eisen was die wenners van die Panarottis Riverside Mall-kompetisie en is gekies as die nuwe stemme van die restaurant se advertensies op 100.5FM. Hulle wen Pizza-partytjies vir 'n groep maats en elke deelnemer aan die kompetisie word beloon met 'n geskenkbewys van Panarottis Riverside Mall.
19 Feb Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min