Reis deur Efesiërs - Deel 4 (22 Februarie 2026)
Loading player...
PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Efesiërs 1:3–14
Wat as jy nie net wag vir eendag se aankoms in die hemel nie, maar reeds nou leef uit ’n oorwinning wat klaar behaal is? In Efesiërs 1:3–14 ontdek ons iets wat jou kop dalk effens laat kantel: jy is reeds geseën met elke geestelike seën.
Hoe lyk dit wanneer gewone mense – in ’n gebroke wêreld vol pyn en chaos – begin leef as tekens van God se nuwe skepping?