Agriskoops - 4 Maart 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met At van Schalkwyk. Hy is die bemarkingsdirekteur by die maatskappy World Focus Agri. Hy vertel ons meer oor die maatskappy en waarop hulle fokus. Ons vind ook meer uit oor plant energie bestuur.
4 Mar 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 20 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Willie Kruger van die maatskappy Herholdt's Group. Hy gee meer agtergrond oor hulle Sigenergy oplossing, en wat dit vir boere beteken. Hy gee ook agtergrond oor hulle ‘Premium Partner Program” en hoe slim energiebestuur ʼn werklike verskil op jou plaas kan maak.
20 Apr 3AM 4 min

Agriskoops - 17 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor aartappelproduksie en die belangrikheid van kalsium in ’n aartappel bemestingsprogram. Sy verduidelik watter tipe kalsiumbemesting vir aartappelverbouing gebruik word en watter produkte Rovensa…
17 Apr 5AM 5 min

Agriskoops - 16 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Caria Grobler. Sy is die bemarkingsbestuurder by Pioneer Seeds in Suid-Afrika en het met ons gesels oor hulle Agronomie dae wat onlangs gehou is. Sy verduidelik ook hoe Pioneer die toekoms sien en benader terwyl hulle hierdie jaar hul 100 jaar van diens…
16 Apr 3AM 4 min

Agriskoops - 15 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Flip de Bruyn van die maatskappy Infoled. Flip is ʼn senior verkoopskonsultant by die maatskappy wat veral fokus op landbou en kommersiële gebruik van sonkrag. Hy vertel meer oor die bekostigbaarheid van sonkrag vir landbou, veral as jou sonkragstelsel reg ontwerp is om…
15 Apr 3AM 5 min

Agriskoops - 14 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Ronél Joubert. Sy is ʼn dierevoedingskundige by die veevoermaatskappy Feedtek . Ronel gee meer agtergrond oor Feedtek, wie hulle is en wat hulle doen. Sy verduidelik ook wat Feedtek anders maak as ander in die mark en watse voordele hulle produkte vir boere…
14 Apr 3AM 5 min