#ALT-Fokus met Venita - Smokkelhuiz | 5 Maart

Loading player...
Smokkelhuiz was hierdie week Venita se #ALT-uitkyk op #ALT-Fokus. Johan en John het kom gesels oor wie Smokkelhuiz is en wat hulle wil hê hulle musiek moet vir mense beteken. Hulle nuutste enkelsnit 'Mure' is 'n herinnering dat al voel jy verlore - tussen God se mure is waar jy jou antwoorde sal vind.
5 Mar English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min