Pumas Vrydag tuis in SA Beker-aksie

Loading player...
Die SA Beker het die naweek afgeskop en die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, het die SWD Arende met 28-26 in George geklop.
Die Pumas speel Vrydagaand hul eerste tuiswedstryd van die toernooi by Mbombela-stadion teen die Oostelike Provinsie.
10 Mar Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min