Agriskoops - 17 Maart 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tiaan Barkhuizen. Hy is die 2025 TLU Jongboer van die Jaar. Hy het by die onlangse TLU SA Jongboerkonferensie ʼn boodskap vir alle jong boere in die land gedeel. Hy deel hoekom ʼn kompetisie soos hierdie van groot waarde vir jong boere is en wat hulle in die proses alles kan leer. Inskrywings is oop vir TLU SA se 2026 Jongboer van die Jaar-kompetisie en sluit op 19 Junie.
17 Mar 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 22 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Zietsman. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAPPO. Sy gesels oor toekoms van varkproduksie in Suid-Afrika en hoe die bedryf meer volhoubaar word.
22 Jun 3AM 4 min

Agriskoops - 19 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel meer oor fosfor, een van die belangrikste voedingselemente vir plante. Sy gee ʼn oorsig van Rovensa Next se biostimulant, Cosmoroot en hoe dit werk om fosfor…
19 Jun 4AM 5 min

Agriskoops - 18 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die besigheidsbestuurder vir Pioneer Seeds in Suid-Afrika, Jaco Snyman. Hy vertel meer oor Pioneer se 100 jaar viering hierdie jaar en gee ʼn oorsig van die betekenis en die invloed van die Pioneer “Long Look” filosofie en hoe dit hulle besluite, diens en…
18 Jun 2AM 5 min

Agriskoops - 17 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels verder oor Baytrac en gee ʼn oorsig waarom Baytrac veral in die landbousektor bekend is.
17 Jun 4AM 3 min

Agriskoops - 15 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Willie Kruger van Herholdt's Group. Hy gesels oor hernubare energie en gee ʼn oorsig van Sungrow, hoekom dit al hoe meer relevant is vir die Suid-Afrikaanse mark en watter voordele dit verbruikers bied.
15 Jun 12AM 4 min