Laevelders span saam om Love Revolution op die planke te bring

Loading player...
Die Passiespel "A Love Revolution: How one man changed the world" is 'n gemeenskapsprojek wat verskillende kerke, kore, groepe danseers en musikante van oor die Laeveld betrek. Ds. Alisna Slabbert gesels met 100.5FM.
19 Mar Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min