
Die markte sak verder terug vandag en die rand verloor waarde teen die Amerikaanse dollar
Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor wat vir hom in die markte uitstaan, die voortslepende onsekerheid, en sy verwagtinge vir rentekoerse.





