RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 25 Maart 2026

Loading player...
Ryk van Niekerk – Moneyweb
25 Mar 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kalmeer, dis net ’n krisis.

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, deel sy mening oor die markte, die dotcom-borrel en hoe beleggers op die impak van die Iran-oorlog moet reageer.
25 Mar 12PM 7 min