
#13 Die bankroof – Episode 13
Loading player...
As Juliana gedink het haar probleme is agter die rug, is sy verkeerd. Nettie bring die slegte nuus wat Juliana laat rondskarrel. En net toe sy dink sake kan nie erger nie, gebeur die ergste.

