
#14 Die bankroof – Episode 14
Loading player...
Nettie vat Juliana ná ʼn droefgeestige middag huis toe vir hulle eerste werksessie – dit word ʼn verrassing. Iemand daag by Potpourri op spesiaal om ʼn paar “inkopies” by Nettie te doen. Magriet se dag sluit af met ʼn skok.

