InPowered: Reëls gee jou beter kans in misdaad situasie

Loading player...
Mense doen dikwels simpel dinge wat hul risikoprofiel verhoog, want hulle weet nie van beter nie. Mark Grobbelaar, die stigter en uitvoerende beampte van InPowered, sê 'n paar eenvoudige reëls kan jou en jou naastes se blootstelling aan geweldadige misdadigers verlaag.
Hy kuier in die ateljee saam met Lauren Barnard saam met wie hy InPowered na die Laeveld bring.
30 Mar Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min